Showcase Organs

Sacred Heart Katolieke Kerk

Die meganiese aksie pyporrel gebou vir die Roomse Katolieke Kerk "Sacred Heart" in Port Elizabeth in 1993. Hierdie pyporrel het twee manuale, 9 registers en 'n pedaal.

Lutherse Orrel P.E.

Hierdie meganiese aksie pyporrel was gebou deur Jan Pekelharing in 1999 vir die Luthers kerk in Port Elizabeth. Die pyporrel het n pedaal, twee manuale en 8 registers.

Sindikeer inhoud
Site by Daniel Pekelharing
Powered by Drupal