Hierdie meganiese aksie pyporrel was gebou deur Jan Pekelharing in 1999 vir die Luthers kerk in Port Elizabeth. Die pyporrel het n pedaal, twee manuale en 8 registers.