Dienste

  • Ontwerp en vervaardiging van nuwe pyporrels
  • Installasies, herbou en verskuiwing van pyporrels
  • Stem- en onderhoudsdients
  • Restourasie, opknap en alle aspekte van herstelwerk
  • Opgradering en Solid State Multisystem installasies
  • Restourasie van ‘Trap-orrels’, harmoniums

Ons huidige diens area is hoofsaaklik
gefokus in die Oostelike en Westelik kaap.
Site by Daniel Pekelharing
Powered by Drupal