Welkom

Ons spesialiseer in alle aspekte van pyporrels.

  • Opbou van nuwe orrels.
  • Restorasie, herstelwerk en uitbreiding van bestaande orrels.
  • Aftakeling en herbou van orrels.
  • Stem, intonasie en algemene diens.
  • Installasie en diens van elektroniese beheer stelsels (geheue, MIDI ens).
  • Pasgemaakte MIDI / Hauptwerk speeltafels.
  • Pasgemaakte orrel banke, insluitend verstelbare ontwerpe.

Ons diens ook ‘Trap-orrels’ / harmoniums.

Vir meer inligting, sien ons gereelde navrae of kontak ons.